Moet nooit nooit ooit jou hoop opgee nie! Luk 2: 25-40

In die fliek, Titanic, is daar ‘n aangrypende moment na die sink van die boot terwyl mense in die yskoue water van die Noord-Atlantiese Oseaan besig was om te verkluim. Rose lê op ‘n wrakstuk en die liefde van haar lewe, Jack, is besig om in die water te...

Die huis-toe-neem-toets van die Koning, Mat 25:31-46

Tot ek, op my ouderdom, onthou nog die spanning van die eksamenlokaal. Die angssweet slaan jou uit. Het jy genoeg geleer? Het jy reg gespot? En dan kom daarby die feit dat jy beperkte tyd het. Daar is nie lekker tyd vir dink en skryf nie. Daar is nie eers tyd vir...

Daar is ‘n roep in beroep! Lukas 8:1-3

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za So sit ons Dinsdagoggend in ons gewone personeelvergadering.  Oom Manie praat oor beroepe en roeping.    Wat is die verskil tussen ’n beroep en ’n roeping?  Is dit net dominees en sendelinge wat ’n roeping het terwyl...

Omhels ‘n nuwe styl van vroomheid, Mat 23:1-28

Vandag praat die Here met ons oor ‘n baie slegte tema: skynheiligheid! Skynheiligheid is presies dit wat die Afrikaanse vertaling mooi sê: geveinsde, aangeplakte, onegte, skyn-“heiligheid”. Dit is ‘n vroomheid met ‘n masker wat die...