’n Standaard vir ‘n goeie verhouding en huwelik Efesiërs 5:21-33

As daar nou iets tiperend van ons tyd is, is dit die feit dat ons almal hoë standaarde het.  Ons stel hoë standaarde aan onsself, aan ons kinders en aan ons werk.  Natuurlik geld dit ook vir die goed wat ons koop.  Wanneer jy vandag ’n ding koop, is die eerste vraag...

God is GOeD! Lukas 11:1-13

Ons kan elkeen op ons eie manier antwoord: Wie is God?  Trouens, ons sê Sondae belydenisse op oor wie God is.  Hy is die Skepper van hemel en aarde, en Jesus Christus is sy enig gebore Seun, gebore uit die maagd Maria,  en ons glo in die Heilige Gees wat van die Vader...