Ester 4:14 Ester, ‘n storie beter as 7de Laan!

Die storie van Ester is seker een van die mooiste verhale in die Bybel.  Ek het dit nou die dag weer raakgelees.  Dit is ’n storie wat op baie maniere al in verskeie boeke oorvertel is.  ’n Storie wat Hollywood raakgelees het en ’n fliek oor gemaak is – “One...