Gooi sout by jou offers! Levitikus 2:1-16

Prediker: André Oosthuizen Inleiding Levitikus is een van daardie boeke wat ons begin lees en na die eerste paar verse besluit om eerder te skip! Want daar is net te veel rituele en offers wat ons dink glad nie meer op ons betrekking het nie. Tog is dit die boek in...

Tema: Op soek na magtige dade… wonderdade! Lukas 10:1-14

Teks: Lukas 10 Die teks vertel hoe Jesus 72 volgelinge voor Hom uitstuur. Oral waarheen Hy van plan was om later te gaan, moes dorpe hoor dat Hy op pad was. Die 72 moes die saadjies daarvoor gaan plant dat mense gereed sou wees om Sy boodskap te hoor …. en Hom te...