Handelinge 15:1-35 Geloofsonderskeiding

’n Diepsee duiker het eendag vertel dat hy iewers diep onder die water heeltemal gedisoriënteerd geraak het.  Dit was skielik stikdonker rondom hom, soveel so dat hy nie eers sy hand voor sy gesig kon sien nie.  Die probleem wat jy dan het onder...

Lukas 18:21-35 Gemaak om te vergewe!

Ek het iets saamgebring vanmôre om die preek te verduidelik.  Potlode!  Hier is kort potlode, lang potlode, maer potlode, vet potlode, ou potlode en nuwe potlode.  Hier is geeles, rooies, wittes, swartes.  Hier is verskillende soorte en...

Genesis 35 El-Bet-El

Ons ken van kleins af die storie van Jakob. Jakob het ’n tweelingboetie gehad, Esau. Dit is nou die boetie wat sy eersgeboortereg vir ‘n pot lensiesop verkoop het. En toe hulle pa Isak oud geword het, het hy vir Esau gevra om vir hom ‘n bokkie gaar...