‘n Geloofsgesindheid Numeri 14

Prediker: André Oosthuizen (andrej@webafrica.org.za) Om vir die toekoms te beplan is ’n baie belangrike deel van mense se lewe.  Van vroeg af word kinders geleer om te beplan, want so sê Dowwe Dolla, beplanning verlig spanning!  En elke lewensfase het mos sy eie...

Tema: Moenie die steen weer terug rol nie! 1 Pet 2:1-10

Klik hier vir beeldmateriaal van die preek As jy teenstand in jou geloofslewe begin ervaar, dan soek jy op ’n manier uit die spanningsituasie uit te kom. Dit het die eerste lesers daar in Klein-Asië ook ervaar. Daar is teen hulle gediskrimineer.  Hulle is uitgebuit....

Dit is tyd om mure te bou! Esegiël 42:15-43:12

Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Klik hier vir beeldmateriaal van die preek Verlede week het ons die beeld van die fles gebruik om na te dink oor alles waarmee ons ons lewens volpak.  Ek hoop jy het hierdie week vir die Heilige Gees die geleentheid...

Waarmee is jou lewe vol? Psalm 84

Kom ons stel vanmôre ons lewe voor as ’n leë vles.  As jy so bietjie van buite af na jou lewe kyk, sal jy sien wat alles daarin gepak is, of anders gestel, waarmee jy jou lewe volmaak.  En daar is ook net soveel plek om vol te maak.  Soos hierdie vles, kan ons ook net...