Wanneer God die deure toesluit Genesis 6:5-22 ; 7:16

Ons het die wonderlike voorreg gehad om vir ’n paar dae deur Namibië te ry.  ’n Wonderlike land wat uitgestrek is oor berge en vlaktes.  Merkwaardig dat die omgewing en plantegroei in ’n kwessie van ‘n 60 km kan verander van grasvlaktes tot barre woestyn.  Plek-plek...

Water vir jou groot (Advents-)dors Joh 4:1-26

Joh 4:1-26 Prediking:  Om water te kry vir jou groot (Advents-)dors. Die meeste van ons het nie ervaring van ernstige dors nie. Ek kan persoonlik eintlik net ’n enkele weermag-ervaring en die Visrivier-canyon onthou: 2008 is die Visrivier droog.  Die rivier loop nie. ...