Die Heilige Gees lei ons tot bekering PINKSTER REEKS (01)

Handelinge 2:36-42 Prediker: André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za Klik hier vir beeldmateriaal van die  preek Die dag toe die Heilige Gees uitgestort is het 9 uur die oggend in die kerk begin.  Ons lees in Handelinge 1:15 in daardie tyd was daar sowat 120...