Geloofsvaardighede 2 Korintiërs 6:1-13

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Om vas te byt en te oorleef in moeilike omstandighede is nie altyd vir ons maklik nie.  Maar op ’n manier het die mens die innerlike vermoë om ’n rukkie lank vas te byt en aan te hou.  Ek dink dit is deel van ons...