Wat sien jy, profeet? Jeremia 1

Om te kyk en om te sien is blykbaar twee verskillende dinge. Om te kyk beteken jy gebruik hierdie allerwonderlikste retina-instrument met sy keëls en geel vlek en dit registreer ‘n (LW, omgekeerde!) beeld in jou brein. Dit is ‘n biologiese, fisiese...

Die groot weggee. Jeremia 1

Ek sien die mooiste prentjie by ‘n motorhandelaar: ‘n nuwe motor staan en wag vir sy nuwe eienaar. Die motor het ‘n groot rooi geskenk-strik op sy masjienkap. Een of ander reus daar het die motor soos ‘n geskenkpakkie met dié versiering...

Dit is tyd vir skoon maak! 2 Kronieke 29

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za “Anything you cannot relinquish when it has outlived its usefulness possesses you, and in this materialistic age a great many of us are possessed by our possessions.”  —Peace Pilgrim Vry vertaal: enige iets wat jy nie kan laat...