Help my in my ongeloof!!! Markus 9:14-29

Ek wil vanaand met julle iets deel wat hierdie week met my gebeur het.  Een van die goed wat ek gehoop het ek nooit sou sien of moet hanteer nie, het Maandag oor my pad gekom.  Ek moes langs ’n swembad by ’n ma sit terwyl die lykie van haar 3 jarige dogtertjie...