Hoe donker moet dit raak voordat jy God kan sien? Jes 6 (Preek)

Hoe donker moet dit raak voordat jy God kan sien? Hoe lig moet dit raak voordat jy sal gaan? Ons het pas Pinksterfees gevier. Ons het fees gevier oor die totstandkoming van die kerk van Jesus Christus wat die Heilige Gees ontvang. Juis daarom kon hulle begin om...