Vasbyt!! #1 van die reeks: Lewenslesse uit Nehemia

Prediker: André Oosthuizen Elke dag net blou lug en warm sonskyn maak woestyne; sonder herfs en winter se koue sal lente nie kom nie.  Om soet wyn te kry moet die druiwekorrels eers gekneus word.  Robert D Foster. Die lewe is nie altyd blou lug en warm sonskyn nie. ...

Bymekaar met hart en verstand 1 Kor 14

Prediker: Japie Marais In 1 Korintiërs 14 gaan dit primêr oor die erediens soos ons dit noem. Ter wille van Paulus se siening daarvan sal ek eerder van die samekoms van die gemeente praat. Dit is die woorde wat Paulus gebruik in die gedeelte. IN vers 26 sê hy : “Hoe...

Staan op! Laat skyn jou lig

Prediking: 9 Julie 2017  Prediker: Ds Retief Botha SKRIFLESING:  Jes 60 (Agtergrond van die teks en die geboorte van die preek is aan die einde bygevoeg.) Tema: “Staan op! Laat skyn jou lig!” Wat is die eerste ding wat jy doen as jy in die middel van die nag wakker...

“As die nasies aan jou klere begin gryp.” Preek uit Sagaria 8

(Ds Retief Botha 2 Julie 2017) Die profesieë van Sagaria word gelewer rondom die jare 520 vC. Dit is so ’n paar jaar nadat die eerste ballinge uit Babilon teruggekeer het.  En hulle was baie opgewonde oor die terugkeer.  Maar die terugkeer was nie sonder...