Pinkster 2017 – beGEESter #5 ‘n Blymoedige gees

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Jy sou vannaand vir my kon sê dat die lewe ons min rede tot blydskap gee.  En dit is so.  Ons gees word daagliks gevul met goed wat ons blydskap steel.  En so skuil ons dikwels agter ’n somber, ongelukkige en geïrriteerde...

Pinkster 2017- Begeester #4 ‘n Tevrede gees

André Oosthuizen: andrej@webafrica.org.za Ek onthou toe ons klein was het daar van tyd tot tyd mense by die huis aangekom wat stofsuiers verkoop het.  Ek het later gehoor jy noem daardie masjien ’n Kirby!  Dan het die oom eers gevra dat ons ’n stukkie van die mat met...

Pinkster 2017 – beGEESter #3 ‘n Gees sonder bekommernis

André Oosthuizen: andrej@webafrica.org.za Oënskynlik is daar is iets verkeerd met vanaand se tema – ’n gees sonder bekommernis.  Want is dit realisties om te dink dat jy sonder bekommernis kan wees?  Alhoewel dit baie lekker klink en ons elkeen dit bitter graag...

Pinkster 2017 – beGEESter #2 ‘n Gees sonder vrees

André Oosthuizen: andrej@webafrica.org.za Ons het vanoggend gehoor dat God ’n droom het vir jou.  En die droom is dat jy meer soos Jesus sal word.  Dat jou denke, jou woorde, jou optrede meer van Jesus sal wys.  En om hierdie droom waar te maak gee God vir ons Jesus...

Pinkster 2017 – beGEESter #1 Jou gees moet nuut word

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Skriflesing: Ef 4:23,24 & Ef 5:18-20 Ons almal het drome vir ons kinders.  Drome oor hoe hulle groot word. Drome oor wat hulle gaan bereik, drome oor hoe mooi die toekoms vir hulle gaan wees.  En op ’n manier verbreed...