God se kommunikasie Hebreërs 1:1-4 en 2:1-18

Prediker: Japie Marais Het u al ooit in u lewe gevoel dat die Here se stem vir u stil geword het. Dat Hy nie meer met u praat nie en dat u nie Sy stem hoor nie. Of nog erger dat Hy nie met u wil praat nie. Aan die een kant vanweë sonde wat u begaan het en uself nie...