Tevrede met vandag se brood?! Matteus 6:25-34

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org Wanneer is ’n mens tevrede?  Kyk, iewers moet daar mos ’n punt wees waar jy met eerlikheid kan sê ek is nou tevrede.  Ek is tevrede met waar ek werk, tevrede met my salaris, tevrede met hoe ek lyk, tevrede met waar ek bly,...

Pinksterfees: God dans met die rykes. Lukas 19:1-10

Inleiding Ons almal ken die verhaal van Saggeus van kindsbeen af. Die verhaal van die kort mannetjie wat in die boom geklim het om Jesus beter te kan sien. Of soos ds Andre sê: Die kort mannetjie met die lang vingers. Die groot uitdaging van so ‘n teks is om die teks...

Pinksterfees: Dans met die onverstaanbares Hand 2:1-12

Ons is redelik goed vertroud met die Pinkster-verhaal. Daar is egter een perspektief op die verhaal wat vir my verrassend is. En dit is die chaos van Pinkster. Dit werp die lig nie net op die Heilige Gees self nie, maar ook op die manier waarop die Heilige Gees werk....

PINKSTER 2016 Dans met die verwondes Lukas 10:25-37

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za My ouma het altyd ’n storie so met ’n ompad benader.  Ek wil vanaand die storie van die Barmhartige Samaritaan ver terug begin.  By die ballingskap! Daar was mos 2 ballingskappe.  Eers deur Assirië en toe deur Babel.  Toe die...

PINKSTER : Dans met die beangstes Lukas 8:22-25

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Hierdie verhaal van Jesus wat die storm stil maak is een van 4 wonderverhale wat vertel word net voordat Jesus die 12 dissipels uitstuur om die koninkryk van God te verkondig en aan hulle mag en gesag gee om bose geeste uit te...