Pinksterdans – saam met geloofsreuse Lukas 7: 1-10

In die Evangelie van Lukas ontmoet Jesus baie verskillende mense. Miskien moet ons dit eerder omdraai: Baie verskillende mense het ’n ontmoeting met Jesus. Dit is vir hulle  lewensveranderende ontmoetings. Maar dit vertel ook vir ons wie almal, uit verskillende...

PINKSTER 2016 – God se dans … met die twyfelaars (#1)

André Oosthuizen:  andrej@webafrica.org.za Ek onthou die dae toe ons as studente by die Van der Merwe Scholtz-saal gaan dans het op ’n Saterdagaand.  Ek hoor dit is nie meer vandag so ’n instelling soos destyds nie.  Dit was ’n goeie eerbare plek om te wees op ’n...

Wanneer die Skepper begin kap 2 Korintiërs 3

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Epictetus skryf in die eerste eeu na Christus die volgende oor doelwitte.  Hy sê: “Sê eerstens vir jouself wat jy wil wees, en dan wat jy dus moet doen” (Epictetus 55-135nC). Jy sien, elkeen van ons het sekere doelwitte. ...

Hoe kies ‘n mens jou vriende? Lukas 5:17-26

Prediker: Japie Marais  japiem@intekom.co.za Vriende is baie belangrik en baie spesiaal vir ons almal. Vriende is so belangrik dat :   Naas liefde is dit die tema wat die meeste in liedjies besing word. Wie ken nie die liedjies “Wat ‘n vriend het ons in Jesus” en...