Goeie Vrydag Nagmaalsgebed:

      “Gekruisigde Jesus, hierdie broodjie en bietjie wyn lyk so vreemd, so alledaags. Maar U het ons alledaagse lewe betree…. U het soos ons geword … amper alledaags. En daarmee het U ons alledaagsheid kom oordek met U Goddelikheid. U...

‘n Hart wat kan leer! Efesiërs 4:17-24

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za So paar weke gelede het ons gehoor dat ons ons harte moet bewaar.  Dat ons nie moet toelaat dat die mooi in ons harte gesteel word nie.  Toe het ons gehoor dat harte gesond kan bly deur jammer te kan sê.  Vandag gaan ons so...

1 Johannes 1:9 Vergifnis maak vry

André Oosthuizen andrej@webafrica.org.za So ’n paar Sondae gelede het die Here met ons gepraat oor ons harte.  Oor die feit dat ons ons harte moet bewaak, die mooie moet koester wat die Here in ons harte gebêre het en nie moet toelaat dit dit sommerso gesteel word...

“… omdat God nie opgee nie.” Lukas 13:31 ev

Hierdie preek is die derde in die reeks wat ons onmiddellike konteks aansny. Daar was en is baie ontsteltenis en trauma oor wat op ons universiteitskampusse en ook hier by ons gebeur/gebeur het. Br Japie het verlede Sondagoggend deur Paulus se bril na die situasie...