Rigters 16 – Wanneer die manne en planne te min is

André Oosthuizen In Rigters 6 is God se kinders diep in die moeilikheid.  En hierdie keer is die Medianiete op hulle case.  Nou ek kan julle belowe, die Medianiete was erger as die rebelle op kampus.  Vir 7 jaar lank word die Israeliete verpes deur die Medianiete wat...

1 Kor 16 : 13-24 Japie Marais

Inleiding   Die gebeure die afgelope week het my baie ontstel. Ek is seker u deel met my die gevoel. Toe ek sien: dat mense ontwrig word. Dat goed afgebrand word. Dat ‘n terisiêre inrigting totaal en al ontwrig word deur ‘n minderheidsgroep revolusionêres. Dat...