Sagaria 1:1-6

[pdf https://www.geloofsentrum.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Preek-Sagaria-1.pdf] Kliek hier om die preek oor Sagaria 1 af te laai (Indien jou e-pos, nie die e-pos korrek vertoon nie, besoek gerus die webblad vir die aanlyn weergawe)

Wat ’n troue wag vir ons! Openbaring 19, 21-22:5

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Nadat die 7 bakke van God se oordeel op die aarde uitgegooi is soos ons verlede week gehoor het, het die einde van die satan en sy invloed op aarde finaal aangebreek.  In Op 18 word die satan en sy ryk simbolies vergelyk met...

144 000 Het jy die “cut” gemaak? Openbaring 14:1-5

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Ons het verlede week uit Op 13 die ontstellende nuusberig ontvang dat daar ’n onheilige drie eenheid is wat sy aanslag op gelowiges toespit.  Ons het gehoor dat hy wil verlei en vernietig en selfs gelowiges wil dood maak. ...