Wanneer wen eintlik verloor is Lukas 9:23-27

Ek wonder of daar iemand is wat daarvan hou om te verloor.  Ek bedoel, wie van julle sal in ’n span speel wat voor die tyd vir mekaar sê: Sjoe, ek hoop ons gaan vandag weer lekker verloor.  Of by die wegspring van ’n wedloop staan en dink: ek hoop ek kom weer laaste! ...

2 Kor 5:11-21 : “Laat die wiele rol.”

Skriflesing : 2 Kor 5:11-21 : Laat die wiele rol.                      Prediker: Japie Marais Preek Inleiding Paulus was ‘n baie besondere mens. Nie oor wat of wie hy was nie maar oor wat hy gedoen het. Hy is al met baie woorde beskryf. Sommige praat van Paulus as ‘n...

Wanneer jou roeping se bodem uitval … en God! 1 Kon 19 (Profete-reeks 3)

  1 Kon 19                                                Prediker:  Ds Retief Botha Van die gevaarlikste plekke om geestelik te wees, is ’n geestelike hoogtepunt. Maar almal van ons is bly oor geestelike hoogtepunte. Trouens … ons soek en verlang na...

Die stryd in my hart … en leidrade na God. 1 Kon 18 (Profete-reeks 2)

1 Kon 18                                                                                           Prediker:  Ds Retief Botha Verlede week het ons   gesien hoe die Here ons help om ’n geloofsgeheue oor God op te bou. Vir  die profeet Elia gee die Here drie praktiese...

Die val van hoogmoed Daniël 4

Nebukadnesar was ’n dromer.  Hy het met drome oor sy toekoms gaan slaap en gevolglik drome oor sy toekoms gedroom.  Maar sy drome het hom eerder ontstel as aangemoedig, want dit was nie so maklik om te verstaan nie.  So droom hy aan die begin van Daniël oor ’n groot...