“Die opbou van ’n geheue oor God”. 1 Kon 17 (Profete-reeks 1)

SKRIFLESING:  1 Konings 17            (Prediker:  Ds Retief Botha) Die mooi van ons Bybeltekste is dat jy altyd minstens drie kontekste het om te verreken:  Die oorspronklike gebeure, die konteks waarin die verhaal op skrif gestel word en dan ook jou eie konteks...