Jesus, die lig vir die wêreld – Johannes 8:12-20

26 Desember 2010 As kinders het ons altyd donkerkamertjie gespeel.  Al die ligte is in ‘n vertrek afgesit en alles moontlik gedoen om die kamer so donker te maak dat jy nie eers jou hand voor jou kan sien nie.  Een ongelukkige ou het dan buite gestaan...

Woord word mens! – Johannes 1:1-18

25 Desember 2010 In die begin het God die hemel en die aarde geskep.  Waarskynlik biljoene jare gelede.  Hoe presies Hy dit gemaak het, bly ’n Godswonder.  Maar wat Hy gemaak het, was alles goed, in harmonie volmaak en so ontsagwekkend groot dat...

Geskenke met Kersfees – Matteus 2:11

19 Desember 2010  Om persente met Kersfees te kry, is seker die hoogtepunt van elke kind se jaar, behalwe natuurlik verjaarsdae.  Daardie opgewondenheid oor Kersvader se pakkies wat afgelewer gaan word en die hele wêreld wat vol geskenkpapier lê...

Verwag die onverwagse – 2 Konings 4:1-7

12 Desember 2010  Die onverklaarbaarheid en onvoorspelbaarheid van die lewe is iets wat ons met alle mag en geweld probeer vermy.  Dit is moeilik vir die moderne mens om te glo dat iets onverstaanbaar of onverklaarbaar kan wees.  Inteendeel, “onverklaarbaar” is net...

Storievertellers – Ps 40

 12 Desember 2010  Expedition GeForce.  Een van die beste in die wêreld.  180 voet val teen 74 myl per uur en dit neem net ’n paar sekondes meer as 2 min om die 4000 voet te voltooi.  Ronan Keating sing ’n liedjie met die...