Kersfees in die koningshuis – Matteus 1:1-17

5 Desember 2010  Die wêreld is die afgelope tyd gefassineer deur die verlowing van prins William met Kate Middleton.  Koerante reg oor die wêreld hou die verwikkelinge tussen hulle twee, maar seker meer nog, tussen die twee families met...