Die Heilige Gees en die heilige ete #6 André Oosthuizen

Inleiding: Ek dink lockdown sou vir Jesus ook moeilik gewees het. Want Jesus het gehou van braai en eet saam met mense. Dit is natuurlik in teenstelling met sy voorloper, Johannes die doper. Vir hom sou jy nie sommer by ‘n braai kry nie. Hy het alleen in die woestyn...

Reeks #4 Die Gees en die twee koninkryke. André Oosthuizen

Wat het ons van die Heilige Gees geleer sover? Hy wil ons vul met Sy krag Hy skep orde deur leeg te maak en vol te maak. Hy wil orde skep in jou hart en gedagtes Hy skep orde deur filters op te stel. Vanmôre wys die Gees ons op 2 koninkryke.   Gebed Skriflesing Daar...