Wees gewaarsku! Heb.6:4, 28 Julie 2019, André Oosthuizen

Preek is ook beskikbaar op ons YouTube kanaal: https://youtu.be/ilG4oQE0wa0 InleidendHebreërs is een van daardie briewe waarvan ons eintlik baie min agtergrond het. Ons weet byvoorbeeld nie wie dit geskryf het of presies wanneer dit geskryf is nie. Maar Hebreërs is...