Jesus en my finansies #2

Prediker: Andre Oosthuizen Verlede week het die Here met ons gepraat oor ons persepsie van geld. Kyk jy na geld vanuit ’n wêreldse perspektief of ’n Jesus perspektief? En op die ou einde bepaal jou perspektief of jy tevrede of onvergenoegd gaan wees. Die preek is op...

Jesus en my finansies Filippense 4:13

Prediker: André Oosthuizen Om een of ander rede het ons ‘n sensitiwiteit om oor geld in die kerk te praat. So asof geld iets boos is of te wêrelds om in ‘n erediens te noem. En bewaar jou die dag as jy dit wel waag, dan preek die dominee nou net oor geld! Maar ons...