Sit Jesus asseblief terug!! Matteus 11:25-30

Prediker: André Oosthuizen  (andrej@webafrica.org.za) Miskien het jy agtergekom vanmôre toe jy die kerk inkom dat ‘n paar dinge anders gebeur. Jy mis ‘n paar goed wat gewoonlik hier in die oggend gebeur. Onder andere was daar niemand by die deure om jou te groet of ‘n...

Om anders te vertrou – 22 Julie 2018

Rikus Botha 22 Julie 2018 Teks: Jeremia 17:5-13 Tema: Om anders te vertrou   Kort agtergrond oor teks: Ons gaan vanoggend saamlees uit Jeremia 17 vanaf vers 5-13. Voordat ons dit lees is dit belangrik dat ons net eers iets van die agtergrond van hierdie teks...

Preek uit 2 Kor 12:1-10 “My genade is vir jou genoeg”

Preek uit 2 Kor 12:1-10                        20180708 Ons het elkeen een of ander vorm van swakheid. Ons het elkeen iets soos ’n achilleshiel. Wat is ’n achilleshiel? Dit is daardie hakskeen-sening wat so maklik kan seerkry en dan kan jy glad nie beweeg nie. Volgens...