Mat 6: 5-15 – Tema: “Nuwe taal vir ons hemelse GPS

Kom ons sit vanoggend so bietjie regop op ‘n harde klip soos die eerste luisteraars daar teen die berg in die natuurlike amfiteater- toe hulle na Jesus se berprede geluister het. Want ons wil leer bid. Ons wat so sukkelend en stamelend bid…! En die gebed staan...

“Laat U wil ook op die aarde geskied”

As jy ook soms sukkel met die wil van die Here vir jou lewe – omdat ons nie geestelike GPS’e het nie- en as die derde bede in die “Ons Vader”-gebed oor die wil van God “ook op die aarde, net soos in die hemel”, vreemd klink, dan...

Ons Vader #2 … laat U koninkryk kom Markus 1:14-15, Jakobus 2:1-13

Prediker: André Oosthuizen Inleiding Marj Venter kom van Maclaer af in die Oos-Kaap. Sy het aan die begin van die jaar ‘n diens by die Geloofsentrum bygewoon. Dit was die diens waar ek vertel het van die droom wat ek gehad het. Die preek is op die webwerf onder bely...