Dankfees-Woordverkondiging (19 Nov 2017)

SKRIFLESING: 1 Tessalonisense 1 Tema: “Oorvloedige leidrade vir dankbaarheid” Dankbaarheid word nie juis ingebore nie. Dit is nie spontaan deel van ons DNA nie. Ons sukkel aanhoudend om vir ons kinders die towerwoordjies van “asseblief” en “dankie” te leer. En as ons...

Die koste van navolging Lukas 9:18-27

Prediker: André Oosthuizen Wie sê die mense is Ek? Jy sien, mense het verskillende opinies oor mense. Deur die loop van die geskiedenis was daar verskillende prentjies en opinies oor Jesus. • Die Jesus van die Kinderbybel is ‘n wit man met blonde hare en blou oë. •...