Vorentoe! Filippense 3:12-17

André Oosthuizen Ons ken die Filippense brief heel waarskynlik oor die gedeelte van blydskap in Fil 4:4. Maar tog was daar baie dinge in die Filippense gemeente waaroor Paulus nie bly en opgewonde was nie. Dinge waaroor hy hom bekommer het en ander goed waaroor hy...

Gejaag deur die “maak gou” virus Ef 5:6-20

André Oosthuizen As daar nou een sinnetjie is wat in my huis meer as enige iets weergalm is dit: Maak gou! En dit is nogal skrikwekkend as jy daarna begin oplet, hoe ons die spoed van ons lewens opdraai. Die oomblik as my kinders hulle oë in die môre oopmaak word...