#3 van die Nehemia Reeks: Bou… op die wetboek

Prediker: André Oosthuizen Nehemia 8 Ek onthou as kind wou ek baie graag ’n lilo by die see gehad het. Dit het altyd vir my so lekker gelyk om agter die branders op hierdie lilo te lê en dryf.  Min wetend dat ’n lilo by die see eintlik ’n baie gevaarlike ding is. ...

#2 Nehemia-reeks: Vasbyt… met jou bouwerk

André Oosthuizen Carl Jung die bekende sielkundige het in die 18de eeu gesê: “Die sentrale neurose van ons tyd is leegheid; ’n gebrek aan singewing.” Jy sien, ons almal wil graag hê dat ons lewens sinvol moet wees.  En hoewel mense ’n sinvolle lewe kan meet aan...