It’s time! … om te begin leef! Jesaja 58

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Wie sou kon dink dat iemand dit kan regkry om 1 miljoen  mense op ’n stuk oopgesnyde veld, nogal in Bloemfontein, te laat bid.  En dit was ‘n wonderlike ervaring.  Ek dink die getuienis wat met so ’n byeenkoms die wêreld...

  “As die lewe moeilik raak!” 1 Pet 3:13-22

Teks:   ‘n Preek oor 1 Pet 3:13-22 Meer volledige tema “As die lewe moeilik raak!”                         ’n kruis, ‘n Wow!  ‘n Hoekom? ’n Kruis! Ons is besig met die reeks oor “my lewe as ’n museum”. In daardie museum word daar baie van jou lewe uitgestal. Dit...

Tema: “Nuutheid vir nagdissipels” Joh 3:1-21

Ons is besig met die reeks oor “my lewe as ’n museum”. In daardie museum word daar baie van jou lewe uitgestal. Dit is sigbaar vir almal.   Daar is skilderye en uitstallings van al jou mooi prestasies en goue oomblikke, en …. helaas…  ook van jou...