Vissermanne vir Jesus Lukas 5:1-11 (Diens saam met Tjokkies)

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Ons het hierdie vakansie baie vis gaan vang. Wie van julle hou nog van visvang? Wie sal my glo as ek vir julle sê dat ons hierdie visse gevang het met hierdie stok en stuk tou? Nee, as ek regtig ’n vis wil vang moet ek die...

“Maak die liefdeswerk dan nou ook klaar.”

Preek van Sondagaand – vir almal wat wonder of hulle vanjaar goed sal klaar kry…..   SKRIFLESING: 2 Kor 8:1-12 Tema: “Maak die liefdeswerk nou ook klaar.”   Een van die groot uitdagings van ons lewe is om dinge wat begin is klaar te maak. Rondom elkeen van...

Nuwe wyn kom in nuwe sakke Lukas 5:33-39

Prediker: André Oosthuizen:  andrej@webafrica.org.za Daar is ’n Afrika spreekwoord wat lui: As die ritme van die dromme verander, moet jou danspassies aanpas. Aan die begin van ‘n nuwe jaar is die ritme van 2017 anders.  Want ’n nuwe jaar bring nuwe opgewondenheid,...