Is jy goed genoeg? Psalm 8

André Oosthuizen    andrej@webafrica.org.za Is jy goed genoeg?  Jy sien, ons word seker elke dag op een of ander manier gekonfronteer met die vraag of ons goed genoeg is.  Eintlik word ons van kleins af groot met die wete dat daar altyd iemand beter is as jy.  Dié wat...

Psalm 146 Is daar moderne Psalms waardeer ons bemoedig kan word?

Japie Marais    japiem@intekom.co.za Inleiding In hierdie dae het ons baie op die Psalms gekonsentreer. Die rede daarvoor is dat die Psalms baie spesiale gesprekke tussen individue en God is. Dan is dit ook gesprekke wat baie hoop vir mense gee. In kort kan ons sê dat...

Psalm 139 Jou strepie getrek en jou pad bepaal

André Oosthuizen     andrej@webafrica.org.za Deesdae kry jy die wonderlike nuwe ontwikkeling dat motors self kan bestuur.  Jy tik eenvoudig die eindbestemming in en sit rustig agteroor terwyl die motor self ry tot waar jy wil wees.  My skoonpa se nuwe motor kan...

Die einde van teologie … verwondering…en God! (Preek uit Ps 139)

 Die Here werk op ’n besondere manier met ons as gemeente. So het die Here ons gelei in ’n hele reeks preke oor die uitdaging om te oorleef in tye van nood.  Sonder dat ons dit doelbewus so beplan het tussen ons as predikers. (Sien op webwerf.) Die lewe van gelowiges...