Genesis 24 Mooi meisies en kamele, watter een is die regte een?

André Oosthuizen: andrej@webafrica.org.za Ek wil vanaand vir julle ’n storie vertel.  Dit is die “lovestory” van hoe ’n man ’n vrou gekry het.  Ons het nou die aand by die studentesel oor verhoudings gesels.  Hoe weet jy of dit die regte een is en watter beginsels...

Op soek na sondebokke Matteus 27:3-10

André Oosthuizen : andrej@webafrica.org.za Ons hou daarvan om van mense sondebokke te maak.  Trouens, ons leef in ’n samelewing van sondebokke.  Ons word groot gemaak met die gedagte van sondebokke.  In my huis byvoorbeeld, as een van die kinders seerkry,  is een van...