Iets spesiaals vir Jesus! Matteus 26:6-13

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Ek dink nie daar is iemand wat nie daarvan hou om bederf te word nie.  Dit is nou wanneer daar iets spesiaals vir jou doen gedoen word.  Party bederfdae word in ons kalenders ingeskryf by valentynsdag, vadersdag, moedersdag,...

Sagaria 7-8

Sagaria 7-8 Vraag na die vasdag : 7: 1-3 Vas sonder gehoorsaamheid help nie 7: 4-6 Ongehoorsaamheid van die volk en die gevolge : 7: 7-14 Belofte : Here gaan terug Jerusalem toe kom en voorspoed herstel 8: 1-8 Aanmoediging : Skep moed en julle naam sal herstel word :...

Kom Here Jesus! Openbaring 22

André Oosthuizen    andrej@webafrica.org.za As daar nou een ding is wat ek dink niemand van hou nie is dit om te wag.  Kyk dit is nou die toppunt van tydmors en frustrasie!  Ek lees dat vroue oor die algemeen 3276 ure spandeer om te make-up en aan te trek.  Nou dit is...

Sagaria 4: 1-14

Sagaria 4: 1-14 Tema: Ons kerk moet die lig vir ’n verdonkerte wêreld wees. Verlede week het ons gehoor dat Israel maar nadat hulle uit ballingskap teruggekeer het in ‘n baie droë morbiede wêreld teruggekeer het. Hulle was arm, die land was vernietig en hulle het nie...