Ingenooi vir hierdie dans! 2 Sam 6

Shall we dance”. Dit is die naam van die besondere rolprent wat in 2004 verskyn het met Richard Gere en Jennifer Lopez in die hoofrolle. Dit handel oor die man met die goeie werk en gelukkige familie, maar wie se lewe so bietjie vaal en eentonig geraak het....

Geestelike stamina Jakobus 1: 2-8

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Julle moet bly wees as beproewinge oor julle kom.  Nou beproewinge is eenvoudig die swaarkry van die lewe.  En natuurlik het swaarkry vir ons elkeen ’n ander naam.  Swaarkry kan finansiëel van aard wees, dit kan emosioneel...

Aanvaarding Johannes 8:1-11

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Om aanvaar te word of aanvaarbaar te wees vir ander mense is waarskynlik een van die hoofredes agter alles wat jy doen.  Aanvaarding is die gevoel dat jy iewers hoort, dat jy iewers inpas, dat daar mense is wat vir jou omgee...