‘n Dieper honger – geestelike spyskaart vir groei (Pinkster)

André Oosthuizen   andrej@webafrica.org.za Het julle al opgemerk hoeveel spieels daar in die gym is?  Toegegee, partykeer is dit moeilik om die spieels raak te sien want dit word gewoonlik toegestaan deur fris ouens wat na hulleself staan en kyk en omdraai en gewigte...

Dieper dors … vir doen. Skriflesing: Jes 58 (Pinkster)

Pinkstertyd is ‘n wonderlike tyd van die kerklike jaar. Dit is die tyd wanneer ons weer herinner word aan die feit dat die Here God sy belofte van die uitstorting van die Heilige Gees waar gemaak het. Die Heilige Gees woon in ons as gelowiges. Christus is nie...

Dieper asemhaling (Pinksterreeks)

Dieper asemhaling Inleiding Dieper asemhaling. Dit is vanaand se tema.  Anders gestel  sou ons kon praat oor die belangrikheid van suurstof vir die menslike liggaam.  in Jakobus 1:26 sê Jakobus : “‘n Liggaam wat nie asemhaal nie is dood.”  As die...

‘n Dieper dors (Pinkster 2015)

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Water is lewensbelangrik.  Behalwe dat water in die natuur letterlik die draer van lewe is, besef ‘n mens eers regtig hoe belangrik water is die dag as jy nie water het nie.  As jy nie ’n kraan kan oopdraai of ’n waterbottel...

Huiswerk vir die huisgesin Kolossense 3:18-21

André Oosthuizen  andrej@webafrica.org.za Paulus is besig om in Kolossense 3 te praat onder andere oor verhoudings.  En dit wat hy sê kon hy net sowel in 2015 geskryf het.  Want ek bedoel, ons almal sukkel op een of ander stadium met een of ander verhouding.  Of dit...