Het jy ‘n plan? Heb 5:11-6:3 (Diens met Tjokkie laerskool)

André Oosthuizen: andrej@webafrica.org.za Ek wil vanaand praat oor geestelike beplanning. Nou wie van hierdie slim Tjokkie kinders kan vir my sê wat se ding is beplanning? Waarvoor kan ons alles beplan? (vakansie, wat ons by die skool gaan doen, wat ons môre gaan...

“Harte wat luister … en dan kan praat”

 Skriflesing: Gen 18:16-33  Die verhaal van God se uitreik na Abraham fassineer my steeds. Eintlik was dit die begin van die Jahwe-verhaal soos wat dit gestalte kry in die verhouding tussen Jahwe en die volk van Israel. Dan lees ons die kosbare gebeure van hoe God by...

18 Januarie 2015 – Psalm 8

Wat is die mens? Meyer van Wyk Skriflesing – Psalm 8: 1-10 Wanneer ek hierdie psalm lees, kan ek in my geestesoog sien hoe Dawid êrens buite Bethlehem in die veld sit en skape oppas. Skielik kyk hy op na die maan en die sterre en word hy so gevul met...

Neem net jou posisie in! 2 Kronieke 20

 André Oosthuizen           andrej@webafrica.org.za Padkaarte is deesdae ’n ding wat al hoe meer oorbodig raak.  Ek het dit nou weer die vakansie gesien toe my familie elke keer ’n padkaart uithaal en met vingers meet en bereken wat die beste pad gaan wees.  Onnodige...

Leef in die oorvloei van die Heilige Gees – 2015. Hand 19:1-10

So oor die afgelope vakansietyd was dit interessant om te sien hoe dat mense nogal bietjie ekstra tyd kry om ‘n boek of wat te lees. Dit is die boeke waarvoor jy in die jaar nie tyd gekry het nie. Die titel van ‘n boek is blykbaar baie belangrik. ‘n...