Immanuel. Die naam beteken ‘God by ons’. Mat 1:18-24

Matteus Evangelie het ten doel om ons meer van Christus Jesus te vertel. En as ons dit wil reduseer tot ’n eenvoudige formulering, dan is dit die blye boodskap dat God by ons is. Trouens, Matteus begin sy Evangelie met hierdie gedagte net na die geslagsregister...