Oujaars/nuwejaarsboodskap uit Jes 43

SKRIFLESING:  Jes 43: 14-21 Tema:     God gaan/sal nuut en sorgend handel in 2014. Om hier op die mespunt van die jaarwisseling tussen 2013 en 2014 te staan kan nogal baie interessant wees. Dit beteken dat ons kan (en moet!) terugkyk na die jaar wat verby is terwyl...

Die vreemde familie van die wyd-arm God Mat 1:1-17

  Ek wonder wat ek met die e-tol gaan doen as ek Januarie my oorsee-kinders op Oliver Tambo lughawe moet gaan haal? Gaan ek mooi gehoorsaam wees aan die amptelike landswette of gaan ek ook probeer om deel te wees van die gemeenskap se weerstand teen ‘n onbillike...