Om met vandag se koerant steeds hoopvol en gelowig te leef

Miga 7 Ons as gelowiges leef in ’n “skizofreniese” wêreld. Daar is so baie dinge om jou oor te ontstel.   En tog is daar ook in die geloof so baie hoop wat moed kan gee vir die reis. Daar is altyd die twee kante.  Die swaartepunt verskuif net soms van die...