Ontdekkingsreisigers op soek na God Numeri 9,14

Deur die geskiedenis was daar mense wat bekend was omdat hulle nuwe goed ontdek het.  Bell vir die telefoon, Ericson vir die gloeilamp en so gaan die lys aan.  Maar wat vir my uitstaan is die ontdekkingsreisigers.  Dit is die mense wat hulle lewe gewaag het deur op ’n...