ABBA-Vader Romeine 8:14-17

Romeine 8 kan ook die hoofstuk van die Heilige Gees genoem word, want die woord Gees of gees kom 21 keer in hierdie hoofstuk voor.  Dit is verreweg die meeste in een hoofstuk oor die Heilige Gees. Paulus begin in die eerste 13 verse om te vertel dat Jesus mense vry...