Sweet&Sour Openbaring 10

Ek kan nie onthou wanneer dit gebottel op die mark gekom het nie, maar dit kon nie dekades terug gewees het nie.  Wel vandag kry jy dit in al wat ’n supermark is in bottels en pakkies en houertjies.  Die Sweet&Sour souse.  Jy kry sweet&sour doopsous,...

Geestelike katarakte! Lukas 11:33-36

Jou oë is die vensters van jou siel.  Daardeur bedoel ons dat oë op ’n manier ’n storie vertel.  Hierdie foto van ‘n Afganistan meisie het die harte en verbeelding van die wêreld ’n paar jaar terug aangegryp.  Seker een van die bekendste foto’s.  Baie interpretasies...

Uitgedaag tot ’n lewe van “in transito”. (Eksodus 16)

 Geloof gaan ten diepste oor ’n reis.  Ons is op weg – met reisgenote en ’n Navigator.  Dit is ook wat ons Nuwe Testamenties so mooi sien in die Emmausgangers se reis saam met die opgestane Heer.  Die reis van die Israeliete hier was ’n woestynreis. Hier, soos ook...