Ligvoets-vasberade Olimpiese geloof: Heb 12:1-12

Die Olimpiese sportskouspel was vir die gelowiges aan die einde van die eerste eeu nie ongewoon nie. Hulle het geweet van atletiek en stoei  –   en ons kry dit in die teks wat ons nou gaan lees. Die Olimpiese Spele was al in die 8ste eeu vC deel...