Wie is groot en wie is klein? 2 Konings 5:1-14

Ek luister so lekker na my kinders as hulle speel.  Die rondhardloop en gelag maak ons huis vrolik en opgeruimd.  Sonder dat ons hulle geleer het speel hulle skool-skool en dan is die een die juffrou en raas verskriklik met die kinders.  Nou die dag het...

Ps 4 Na waters van rus!

Moeder Teresa het eenkeer gesê: “We need to find God, and He cannot be found in noise and restlessness.  God is the friend of silence. See how nature – trees, flowers, grass – grows in silence; see stars, the moon and the sun how they move...