Is jou strepie getrek? Jesaja 38

Psalm 139:16: “al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is.” Toe wonder ek by myself: wat beteken dit?  En ek wil hê jy moet vanaand bietjie saam met my daaroor dink.  Beteken dit daar is ’n boek in die hemel...