Die loop-en-soek-Herder Esegiƫl 34:11-31

Swak leierskap, mag wat misbruik word, gesagsposisies wat onbevoegdes inneem.  Korupsie en die wanbesteding van fondse.  Armes wat al armer word en aan die kortste ent trek van al die onreg.  Leiers wat veronderstel is om die volk te beskerm en te...

Geluk op uitverkoping!! Matteus 5:1-12

Hoe gelukkig is jy vanmôre?  SKYFIE – Op ’n skaal van 1-7 waar sal jy jou geluk plaas?  Dink ook vir ’n oomblik oor jou rede, hoekom jy gelukkig is, of dan, hoekom jy vanmôre ongelukkig is.    Waarskynlik het jou...